Adam Scott (akteur)

Adam Scott
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Adam Paul Scott
Geboorte 3 April 1973 (1973-04-03)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam Scott (gebore 3 April 1973) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Step Brothers (2008), Friends with Kids (2011), The Secret Life of Walter Mitty (2013), en Krampus (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy